dcsimg

Wildepruim ( 南非語 )

由wikipedia AF提供

Die Wildepruim (Harpephyllum caffrum) is 'n boom wat voorkom in of naby woude aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf Port Elizabeth. Dit kom ook voor in die Soutpansberg en die Drakensberge. Die boom het saamgestelde blare wat dig saamgepak is, soos 'n roset, aan die takkies se eindpunte. Die blaartjies is sekelvormig. Party dorpe het die boom in hulle strate aangeplant. Die vrug, van 2 cm in deursnee, is vlesig, suur en rooi wanneer dit ryp is. Daar word jellie en Rosé van die vrugte gemaak.

Galery

Sien ook

Bron

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
許可
cc-by-sa-3.0
版權
Wikipedia skrywers en redakteurs
原始內容
參訪來源
合作夥伴網站
wikipedia AF

Wildepruim: Brief Summary ( 南非語 )