Die Kuswurgvy (Ficus natalensis) is 'n boom en deel van die wurgvye. Die boom ontkiem op 'n gasheerboom hoog bokant die grond en stuur dan fyn wortels af grond toe. Die wortels word algaande sterker en verwurg uiteindelik die gasheerboom. Hierdie boom lyk byna net soos die Bosvy maar die vrugte is baie groter.