dcsimg
穗花牡荆的圖片
Life » » Archaeplastida » » 木蘭綱 » » 脣形科 »

穗花牡荆

Vitex agnus-castus L.

Vitex agnus-castus ( 南非語 )

由wikipedia AF提供
Vitex agnus-castus
taksonWetenskaplike naamVitex agnus-castusWysigTaksonSpesieWysigMoedertaksonVitexWysigTaxon common namelilac chastetreeWysigVrugtipesteenvrugWysigIUCN taxon ID203350WysigBewaringstatusdata deficientWysigGRIN URLhttps://npgsweb.ars-grin.gov/gringlobal/taxonomydetail.aspx?id=41813Wysig

Vitex agnus-castus, ook bekend as vitex, kuisboom, chasteberry, Abraham se balsem, lilac chastetree, of monnikpeper, is inheems tot die Mediterreense streek. Dit is een van die min gematigde sone spesies van Vitex wat oor die algemeen 'n genus van tropiese en subtropiese blomplante is. Theophrastus het die struik verskeie kere genoem as agnos (άγνος) in Enquiry into Plants. Dit is lank geglo dat dit 'n anafrodisiacus is - wat tot sy naam as kuisboom lei - maar die doeltreffendheid daarvan vir sulke aksie bly onbevraag.Vitex is 'n kruisbestuiwende plant, maar sy selfbestuiwing is aangeteken.

許可
cc-by-sa-3.0
版權
Wikipedia skrywers en redakteurs
原始內容
參訪來源
合作夥伴網站
wikipedia AF

Vitex agnus-castus: Brief Summary ( 南非語 )