dcsimg

Kierieklapper ( 南非語 )

由wikipedia AF提供

Die Kierieklapper (Combretum hereroense) is 'n klein boompie wat voorkom in die Krugerwildtuin, in die bosveld noord van Pretoria en suidwaarts tot binne KwaZulu-Natal. Die blaar lyk amper soos 'n muis se oor en die kleur wissel van diep tot grysgroen aan die bokant. Aan die onderkant is dit dikwels bedek met digte bruin, fluweelagtige hare wat die boom 'n bruin voorkoms gee. Die blare word deur vee en wild gevreet.

Sien ook

Bronne

  1. Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 172. ISBN 978-1-77007-759-1.
許可
cc-by-sa-3.0
版權
Wikipedia skrywers en redakteurs
原始內容
參訪來源
合作夥伴網站
wikipedia AF

Kierieklapper: Brief Summary ( 南非語 )