Die gewone wildepietersieliebos (Heteromorpha arborescens) is 'n struik of klein boompie met 'n yl loof en neerhangende takke. In struikvorm is die takke oop. Die plant groei in klipperige heuwelhange en koppies. Die bas is kenmerkend koperbrons en wasagtig. Dit dop ook in papieragtige stukke af. Die blare is op verskillende wyses saamgestel en gee 'n aromatiese pietersieliegeur af wanneer dit fyngedruk word. Die gelerige blomme lok skoenlapperpers.

Heteromorpha arborescens là một loài thực vật có hoa trong họ Hoa tán. Loài này được (Spreng.) Cham. & Schltdl. mô tả khoa học đầu tiên năm 1826.[1]
Heteromorpha arborescens là một loài thực vật có hoa trong họ Hoa tán. Loài này được (Spreng.) Cham. & Schltdl. mô tả khoa học đầu tiên năm 1826.