Die Veldsuring (Rumex acetosa, Engels: sorrel), is 'n meerjarige kruie plant in die familie Polygonaceae.