dcsimg
白條麗眼鯛的圖片
Life » » Metazoa » » 脊椎動物亞門 » » 輻鰭魚總綱 » » 鯛科 »

白條麗眼鯛

Chrysoblephus laticeps (Valenciennes 1830)

Roman (vis) ( 南非語 )

由wikipedia AF提供

Die roman (Chrysoblephus laticeps) is 'n vis wat endemies is aan die kus vanaf Kaapstad tot by Port St. Johns. Die gemiddelde grootte van die vis is 30 cm, maar kan tot 50 cm lank en 4.2 kg swaar word. Die vis is oranje van kleur met 'n wit streep oor die rug en die kieue van die vis. Die vis staan ook bekend as die rooiroman.

Hulle leef in rotsriwwe in water van 5 tot 100 m diep. Die onvolwasse vissies leef in beskutte water. Die vis is 'n gewilde hengelvis maar word selde van die land af gevang.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

許可
cc-by-sa-3.0
版權
Wikipedia skrywers en redakteurs
原始內容
參訪來源
合作夥伴網站
wikipedia AF

Roman (vis): Brief Summary ( 南非語 )