dcsimg
前眶擬牙鯛的圖片
Life » » Metazoa » » 脊椎動物亞門 » » 輻鰭魚總綱 » » 鯛科 »

前眶擬牙鯛

Polysteganus praeorbitalis (Günther 1859)

Skotsman ( 南非語 )

由wikipedia AF提供

Die Skotsman (Polysteganus praeorbitalis) is 'n vis wat endemies aan Suider-Afrika is en kom voor van Algoabaai tot by Beira. In Engels staan die vis bekend as die Scotsman. Die vis word omtrent 75 cm lank en 10 kg swaar. Die vis is pienk tot 'n ligte rooi van kleur met blou kolletjies aan die bokant.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

許可
cc-by-sa-3.0
版權
Wikipedia skrywers en redakteurs
原始內容
參訪來源
合作夥伴網站
wikipedia AF

Skotsman: Brief Summary ( 南非語 )