Die Marmer-luiperdkabeljou (Plectropomus punctatus) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan, Oman, die eilande van suidwestelike Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika van Kenia tot by die Aliwal-bank. In Engels staan die vis bekend as die Marbled coralgrouper.
Die vis is bruin tot oranje van kleur, groenerig aan die bokant met onreëlmatige vlekke op die lyf. Die vinne is donker met blou rante. Die onvolwasse visse is bruin met wit kolletjies op die lyf. Die vis word tot 1.1 m en 12.2 kg swaar.
Die vis verkies vlak riwwe om in te leef. Die volwassenes kom op dieptes van 62 m voor en die spesie vreet ander vis.
Die Marmer-luiperdkabeljou (Plectropomus punctatus) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan, Oman, die eilande van suidwestelike Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika van Kenia tot by die Aliwal-bank. In Engels staan die vis bekend as die Marbled coralgrouper.
Plectropomus punctatus Plectropomus generoko animalia da. Arrainen barruko Serranidae familian sailkatzen da.
Espezie hau Agulhasko itsaslasterran aurki daiteke.
Plectropomus punctatus Plectropomus generoko animalia da. Arrainen barruko Serranidae familian sailkatzen da.
Plectropomus punctatus is een straalvinnige vissensoort uit de familie van zaag- of zeebaarzen (Serranidae).[2] De wetenschappelijke naam van de soort is voor het eerst geldig gepubliceerd in 1824 door Quoy & Gaimard.
De soort staat op de Rode Lijst van de IUCN als Onzeker, beoordelingsjaar 2008.[1]
Bronnen, noten en/of referenties雲紋鰓棘鱸,為輻鰭魚綱鱸形目鱸亞目鮨科的其中一種,分布於西印度洋區,包括從肯亞至南非、葛摩、馬達加斯加、模里西斯、塞席爾群島、英屬印度洋領地等海域,棲息深度3-62公尺,體長可達96公分,為底棲性魚類,屬肉食性,可作為食用魚。