dcsimg

Gewone willie ( 南非語 )

由wikipedia AF提供

Die gewone willie (Andropadus importunus) is 'n sangvoël wat deel van die familie van tiptolle is. Die voël leef in kusstruike, woudblaredakke en rande, in dig beboste valleie en waterlope aan die suid- en ooskus en onmiddellike binneland van Suid-Afrika. Die voël word tot 20 cm lank.

Voorkoms

Die voël is valerig olyfbruin met wit . Hulle kom een-een of in pare voor maar word min gesien omdat hulle digte beskutting verkies. Hulle vreet bessies en vye.

Ander name

  • Engelse naam: Sombre greenbul (bulbul)
  • Wetenskaplike naam: Andropadus importunus

Bron

Sien ook

許可
cc-by-sa-3.0
版權
Wikipedia skrywers en redakteurs
原始內容
參訪來源
合作夥伴網站
wikipedia AF

Gewone willie: Brief Summary ( 南非語 )