dcsimg

Antarktiese stormvoël ( 南非語 )

由wikipedia AF提供

Die Antarktiese stormvoël (Thalassoica antarctica) is 'n stormvoël wat baie seldsaam is aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 40 – 45 cm groot en weeg 550 - 780 g met 'n vlerkspan van 98 - 105 sentimeter. Die voël se rugkant is bruin met 'n subterminale band oor die vlerke en het 'n smal bruin stertpunt. In Engels staan die voël bekend as Antarctic petrel.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2009)
  2. BirdLife International (2009(a))
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
許可
cc-by-sa-3.0
版權
Wikipedia skrywers en redakteurs
原始內容
參訪來源
合作夥伴網站
wikipedia AF

Antarktiese stormvoël: Brief Summary ( 南非語 )