dcsimg

Rooikeelkoester ( 南非語 )

由wikipedia AF提供

Die rooikeelkoester (Anthus cervinus) is 'n seldsame palearktiese-broeiende voël en swerwer na vogtige grasveld en landerye, gewoonlik naby water. Die voël is 14 cm groot en weeg 2o gram. In Engels staan die voël bekend as die Red-throated pipit. Die voël is nog net drie keer opgeteken in Suider-Afrika.

In Thumamah, Saoedi-Arabië

Sien ook

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Anthus cervinus

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Anthus cervinus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
許可
cc-by-sa-3.0
版權
Wikipedia skrywers en redakteurs
原始內容
參訪來源
合作夥伴網站
wikipedia AF

Rooikeelkoester: Brief Summary ( 南非語 )