dcsimg

Europese windswael ( 南非語 )

由wikipedia AF提供

Die Europese windswael (Apus apus) is 'n algemene trekvoël en kom dikwels in groot swerms voor. Hierdie swaeltjies kan tot nege maande aaneen vlieg en stop net om nes te maak. Hulle kan ook eet en slaap terwyl hulle vlieg. in Engels staan die voël as die Common swift bekend.

Voorkoms

Die voël is 17 cm lank en 30 - 44 g groot.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Apus apus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
許可
cc-by-sa-3.0
版權
Wikipedia skrywers en redakteurs
原始內容
參訪來源
合作夥伴網站
wikipedia AF

Europese windswael: Brief Summary ( 南非語 )