dcsimg

Trekkormorant ( 南非語 )

由wikipedia AF提供

Die Trekkormorant (Phalacrocorax capensis) is 'n seevoël wat aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voorkom en endemies is aan suidelike Afrika. In Engels staan hulle bekend as die Cape Cormorant.

Voorkoms

Die voël is swart met geel om die basis van die snawel. Die onvolwassenes is bruin met geen geel nie.

Habitat en gewoontes

Hierdie kormorant vang vis en slaap en broei op eilande. Hulle kan alleenlopers wees of kom in swerms voor. 'n Kenmerk van die swerms is dat hulle in lang golwende strepe oor die see vlieg. Hulle maak nes in vlak holtes uitgevoer met takkies en stokkies. Hulle is meer volop aan die Weskus.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Phalacrocorax capensis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
許可
cc-by-sa-3.0
版權
Wikipedia skrywers en redakteurs
原始內容
參訪來源
合作夥伴網站
wikipedia AF

Trekkormorant: Brief Summary ( 南非語 )

由wikipedia AF提供

Die Trekkormorant (Phalacrocorax capensis) is 'n seevoël wat aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voorkom en endemies is aan suidelike Afrika. In Engels staan hulle bekend as die Cape Cormorant.

許可
cc-by-sa-3.0
版權
Wikipedia skrywers en redakteurs
原始內容
參訪來源
合作夥伴網站
wikipedia AF