dcsimg

Melkvis ( Afrikaans )

wikipedia AF tarafından sağlandı

Die Melkvis (Chanos chanos) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by Swartvlei. In Engels staan die vis bekend as die Milkfish.

Voorkoms

Die kop en lyf is silwerig groen aan die bokant en wit aan die onderkant en die stertvin is gevurk. Die vis word 1.8 m lank.

Habitat

Die vis verkies sagte bodems om in te leef en is volop in strandmere in KwaZulu-Natal. Die vis skiet kuit gedurende die nag in die somer.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
lisans
cc-by-sa-3.0
telif hakkı
Wikipedia skrywers en redakteurs
orijinal
kaynağı ziyaret et
ortak site
wikipedia AF

Melkvis: Brief Summary ( Afrikaans )