dcsimg

Reuse-koningvis ( Afrikaans )

wikipedia AF tarafından sağlandı

Die Reuse-koningvis (Caranx ignobilis) is 'n vis wat slegs aan die ooskus van Suid-Afrika en Mosambiek voorkom. Dit is 'n groot vis met skuins voorkop. Die vis is silwergrys aan die bokant en wit onder, soms met swart kolle op. Dit het ook 26 - 38 skerp skildplate op die sye agterlangs. Dit kan tot 1.6m lank word en weeg dan 55 kg. Kom voor in aanlandige riwwe en sanderige strande.

Sien ook

Bronne

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
lisans
cc-by-sa-3.0
telif hakkı
Wikipedia skrywers en redakteurs
orijinal
kaynağı ziyaret et
ortak site
wikipedia AF

Reuse-koningvis: Brief Summary ( Afrikaans )