dcsimg

Sibayi-dikkop ( Afrikaans )

wikipedia AF tarafından sağlandı

Die Sibayi-dikkop (Silhouettea sibayi) is 'n klein varswater vis wat voorkom in die Sibayameer en Kosimeer in KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Sibayi goby.

Voorkoms

Die vis het langerige, skraal lyf met 'n platterige kop. Die eerste dorsale vin is lank en gepunt en die stertvin is bolrond. Die vis is deurskynend bleek met bruin en rooi vlekke op. Daar is ook skuins rye kolle op die lyf en 'n groot vertikale wit streep op die eerste dorsale vin. Die vis word tot 40 mm lank.

Habitat

Die vis leef oor sandbanke in water wat tot 20 m diep is. Die vis begrawe homself in die sand totdat net die eerste dorsale vin uitsteek.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
lisans
cc-by-sa-3.0
telif hakkı
Wikipedia skrywers en redakteurs
orijinal
kaynağı ziyaret et
ortak site
wikipedia AF

Sibayi-dikkop: Brief Summary ( Afrikaans )

wikipedia AF tarafından sağlandı

Die Sibayi-dikkop (Silhouettea sibayi) is 'n klein varswater vis wat voorkom in die Sibayameer en Kosimeer in KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Sibayi goby.

lisans
cc-by-sa-3.0
telif hakkı
Wikipedia skrywers en redakteurs
orijinal
kaynağı ziyaret et
ortak site
wikipedia AF