dcsimg
Imagem de Lithops lesliei (N. E. Br.) N. E. Br.
Life » » Archaeplastida » » Angiosperms » » Aizoaceae »

Lithops lesliei (N. E. Br.) N. E. Br.

Bruinerige beeskloutjie ( Africâner )

fornecido por wikipedia AF

Die bruinerige beeskloutjie (Lithops lesliei (N.E.Br.) N.E.Br.) is 'n dwergplantjie uit die vygiefamilie. Dit is een van die "lewende steentjies" van die geslag Lithops.

Die SANBI-rooilys bevat twee ondersoorte:

Altwee word as (NT) (amper bedreig) gelys, omrede hulle veral deur sangomas (tradisionele helers) versamel word, en hul habitat deur behuisingsontwikkeling verdwyn.

Die plant kan baie hoë temperature verdra. Eller en Nipkow meld dat plantjies wat dae lank aan 56 ⁰C blootgestel is, dit sonder skade oorleef het.[3]

Galery

Landbou

Die beweidingskapasiteit is gering:

EIW SWIW LnregWIW Weidingsindekswaarde[4] 1 1.2 0.99

Verwysings

  1. SANBI.
  2. SANBI.
  3. Life Strategies of Succulents in Deserts: With Special Reference to the Namib Desert, Dieter J. von Willert, CUP Archive, 1992, ISBN 0-521-24468-4, ISBN 978-0-521-24468-8, bls. 134
  4. P C V du Toit Objektiewe weidingsindekswaardes van Nama-Karoo plantegroei: grasse en bossies van die Karoo.
licença
cc-by-sa-3.0
direitos autorais
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visite a fonte
site do parceiro
wikipedia AF

Bruinerige beeskloutjie: Brief Summary ( Africâner )

fornecido por wikipedia AF

Die bruinerige beeskloutjie (Lithops lesliei (N.E.Br.) N.E.Br.) is 'n dwergplantjie uit die vygiefamilie. Dit is een van die "lewende steentjies" van die geslag Lithops.

Die SANBI-rooilys bevat twee ondersoorte:

Lithops lesliei (N.E.Br.) N.E.Br. subsp. lesliei, wat voorkom in die Vrystaat, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, Noordwes, Noord-Kaap en in suidoos-Botswana. Lithops lesliei (N.E.Br.) N.E.Br. subsp. burchellii D.T.Cole, wat endemies is aan die Noord-Kaap naby Kimberley.

Altwee word as (NT) (amper bedreig) gelys, omrede hulle veral deur sangomas (tradisionele helers) versamel word, en hul habitat deur behuisingsontwikkeling verdwyn.

Die plant kan baie hoë temperature verdra. Eller en Nipkow meld dat plantjies wat dae lank aan 56 ⁰C blootgestel is, dit sonder skade oorleef het.

licença
cc-by-sa-3.0
direitos autorais
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visite a fonte
site do parceiro
wikipedia AF