dcsimg
Imagem de Gibbaeum pubescens (Lettsom ex Haw.) N. E. Br.
Life » » Archaeplastida » » Angiosperms » » Aizoaceae »

Gibbaeum pubescens (Lettsom ex Haw.) N. E. Br.

Visbekvygie ( Africâner )

fornecido por wikipedia AF

Visbekvygie of visbekkie (Gibbaeum pubescens) is 'n dwergplantjie wat endemies aan Suid-Afrika is. Dit kom in die Wes-Kaap voor, byvoorbeeld op die Anysberg. Dit word op die SANBI-rooilys as veilig (LC) gelys.[1] Dit groei veral op vlaktes of skuintes wat met kwarts bedek is.

Die vetplantjie bestaan uit twee dik blaadjies. Die een is 'n bietjie langer as die ander en saam lyk hulle op 'n vis se bek. Dit verklaar die naam visbekkies vir hierdie spesie. Dié spesie is naverwant aan die haaibekkie G. shandii. Die plantjie word net 5 cm hoog, maar groei in polle wat 10 cm of meer breed word.

Fotogalery

Verwysings

licença
cc-by-sa-3.0
direitos autorais
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visite a fonte
site do parceiro
wikipedia AF

Visbekvygie: Brief Summary ( Africâner )

fornecido por wikipedia AF

Visbekvygie of visbekkie (Gibbaeum pubescens) is 'n dwergplantjie wat endemies aan Suid-Afrika is. Dit kom in die Wes-Kaap voor, byvoorbeeld op die Anysberg. Dit word op die SANBI-rooilys as veilig (LC) gelys. Dit groei veral op vlaktes of skuintes wat met kwarts bedek is.