dcsimg

Geelstreep-bokvis ( Africâner )

fornecido por wikipedia AF

Die Geelstreep-bokvis (Mulloidichthys flavolineatus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Knysna. In Engels staan die vis bekend as die Yellowstripe goatfish.

Voorkoms

Die vis se lyf het een tot twee horisontale geelstrepe met 'n swart kol op die geelstreep onder die dorsale vin. Al die vinne is witterig maar die stertvin is geel. Die vis word 40 cm groot.

Habitat

Die vis leef in koraalriwwe en by naburige sand areas tot in water wat 60 m diep is. Hulle vreet snags en wel klein skaaldiere. Die vis word gereeld by Sodwanabaai in groot skole gesien.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
licença
cc-by-sa-3.0
direitos autorais
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visite a fonte
site do parceiro
wikipedia AF

Geelstreep-bokvis: Brief Summary ( Africâner )