dcsimg

Boesmantee ( Afrikaans )

fornì da wikipedia AF

Die boesmantee (Athrixia phylicoides DC.) is 'n struikie wat inheems is aan Suid-Afrika en die Vrystaat, Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Gauteng en Limpopo. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC) gelys.[1]

Hierdie plant word soms as tee gebruik. Navorsing het getoon dat dit min toksisiteit veroorsaak in waterige oplossings. In alkohol is dit anders. Die tee bevat geen kafeïen nie.[2]

Fotogalery

Verwysings

licensa
cc-by-sa-3.0
drit d'autor
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visité la sorgiss
sit compagn
wikipedia AF

Boesmantee: Brief Summary ( Afrikaans )

fornì da wikipedia AF

Die boesmantee (Athrixia phylicoides DC.) is 'n struikie wat inheems is aan Suid-Afrika en die Vrystaat, Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Gauteng en Limpopo. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC) gelys.

Hierdie plant word soms as tee gebruik. Navorsing het getoon dat dit min toksisiteit veroorsaak in waterige oplossings. In alkohol is dit anders. Die tee bevat geen kafeïen nie.

licensa
cc-by-sa-3.0
drit d'autor
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visité la sorgiss
sit compagn
wikipedia AF