Motwortel (Cymbopogon marginatus (Steud.) Stapf ex Burtt Davy[2] syn. Andropogon marginatus Steud., Andropogon nardus L. var. marginatus Hack.), ook in Afrikaans: akkewani (in Javaans verwys akar wangi na Chrysopogon zizanioides) of buffelsrooigras is 'n grasspesie wat in Suid-Afrika voorkom, maar nie hier endemies is nie. Die naam koperdraadgras word ook gebruik, maar dit word ook aan ander grasse gegee, soos C. excavatus ,Elionurus muticus of Stiburus alopecuroides. Dit behoort tot die sitroengras-genus en sy aromatiese wortel word soms gebruik om te verhoed dat motte die wol van kleding opvreet.[3] In Vendaland word die rook van brandende motwortel ingeasem by koppyne.[4]
Dié spesie word op die Suid-Afrikaanse Rooi Lys aangegee as van minste kommer (LC),[5] en is ook nie vir verdere evaluasie uitgekies nie. In Suid-Afrika word die plant in die Wes- en die Oos-Kaap gevind.
Die spesie is 'n belangrike onderdeel van die renosterveldplantegroei[6] en een van die drie belangrikste voedselbronne van die Kaapse bergkwaggas van die Nasionale Bontebokpark.[7]
Die plant vorm polle met regop stele wat 20–70 cm lank kan wees en aromatiese blare wat 2–5 cm breed en 15-35 lank kan word.[8]
In die raamvertelling "Die Jonkmanskas" van Koos Prinsloo speel dit 'n rol:[9]
"Hierdie jonkmanskas ruik na motwortel" sê Koos. Dan klim hy in die kas en trek die deure dig agter hom toe.Motwortel (Cymbopogon marginatus (Steud.) Stapf ex Burtt Davy syn. Andropogon marginatus Steud., Andropogon nardus L. var. marginatus Hack.), ook in Afrikaans: akkewani (in Javaans verwys akar wangi na Chrysopogon zizanioides) of buffelsrooigras is 'n grasspesie wat in Suid-Afrika voorkom, maar nie hier endemies is nie. Die naam koperdraadgras word ook gebruik, maar dit word ook aan ander grasse gegee, soos C. excavatus ,Elionurus muticus of Stiburus alopecuroides. Dit behoort tot die sitroengras-genus en sy aromatiese wortel word soms gebruik om te verhoed dat motte die wol van kleding opvreet. In Vendaland word die rook van brandende motwortel ingeasem by koppyne.
Dié spesie word op die Suid-Afrikaanse Rooi Lys aangegee as van minste kommer (LC), en is ook nie vir verdere evaluasie uitgekies nie. In Suid-Afrika word die plant in die Wes- en die Oos-Kaap gevind.
Die spesie is 'n belangrike onderdeel van die renosterveldplantegroei en een van die drie belangrikste voedselbronne van die Kaapse bergkwaggas van die Nasionale Bontebokpark.
Die plant vorm polle met regop stele wat 20–70 cm lank kan wees en aromatiese blare wat 2–5 cm breed en 15-35 lank kan word.
Motwortel (Cymbopogon marginatus (Steud.) Stapf ex Burtt Davy[1] syn. Andropogon marginatus Steud., Andropogon nardus L. var. marginatus Hack.), ook Afrikaans: akkewani (op Java: akerwangi) of buffelsrooigras is een grassoort inheems maar niet endemisch in Zuid-Afrika. De soort is verwant aan citroengras en de atomatische wortel wordt wel gebruikt om wollen kleding van motten te vrijwaren.[2] In Vendaland worden de aromatische wortels ook wel verbrand om de rook in te inhaleren bij hoofdpijnen.[3] Ook de naam koperdraadgras wordt gebruikt, maar deze naam wordt ook aan andere grassen toegekend, zoals C. excavatus ,Elionurus muticus of Stiburus alopecuroides.
De soort staat op de Zuid-Afrikaanse Rode Lijst aangegeven als van minste zorg,[4] maar was niet geselecteerd voor verdere evaluatie. In Zuid-Afrika wordt hij aangetroffen in de West- en de Oost-Kaap.
De soort is een belangrijk onderdeel van de vegetatie van het renosterveld en een van de drie belangrijkste voedingsgrassen van de Kaapse bergzebra. De grassoort komt voor in pollen met 2-5 cm brede en 15-35 cm lange bladeren die aromatisch ruiken. De stelen staan rechtop en kunnen 20-70 lang zijn.[5]
Bronnen, noten en/of referentiesCymbopogon marginatus là một loài thực vật có hoa trong họ Hòa thảo. Loài này được (Steud.) Stapf ex Burtt-Davy mô tả khoa học đầu tiên năm 1912.[1]
Cymbopogon marginatus là một loài thực vật có hoa trong họ Hòa thảo. Loài này được (Steud.) Stapf ex Burtt-Davy mô tả khoa học đầu tiên năm 1912.