dcsimg

Fluweelkanniedood ( Afrikaans )

fornì da wikipedia AF

Die fluweelkanniedood (Commiphora mollis) is 'n boom wat op klipperige plekke in warm droë bosveld vanaf die noorde van Eswatini tot by Kimberley en noordwaarts deur Zimbabwe tot by die Zambezirivier voorkom. Die boom kom ook in die Kaokoland voor. Die bas is silwerkleurig tot ligbruin en skilfer in klein vlokkies af.

Bronne

Sien ook

licensa
cc-by-sa-3.0
drit d'autor
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visité la sorgiss
sit compagn
wikipedia AF

Fluweelkanniedood: Brief Summary ( Afrikaans )