dcsimg

Papierbaskanniedood ( Afrikaans )

fornì da wikipedia AF

Die Papierbaskanniedood (Commiphora marlothii) is 'n middelgroot boom wat voorkom in Limpopo. Dit verkies rotsagtige koppies of klipperige hellings om op te groei. Die dun bas is geel en dop in groot stukke af. Die boom het saamgestelde blare. Die blare is fluweelagtig en die rande is geskulp tot stomp getand.

Sien ook

Bronne

licensa
cc-by-sa-3.0
drit d'autor
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visité la sorgiss
sit compagn
wikipedia AF

Papierbaskanniedood: Brief Summary ( Afrikaans )