Die Bosappelblaar (Philenoptera sutherlandii) is 'n middelgroot tot groot boom. Die boom kom voor in die hoë woud in die Ongoyewoudreservaat naby Richardsbaai. Die boom word ook gevind in woudkolle by eSwatini, Pondoland en die Oos-Kaap.