dcsimg
Plancia ëd Oxybasis glauca (L.) S. Fuentes, Uotila & Borsch
Life » » Archaeplastida » » Angiosperms » » Amaranthaceae »

Oxybasis glauca (L.) S. Fuentes, Uotila & Borsch

Brakmisbredie ( Afrikaans )

fornì da wikipedia AF

Die brakmisbredie (Oxybasis glauca) is 'n plantjie wat uit Eurasië stam, maar in groot dele van die res van die wêreld, waaronder Suid-Afrika, ingeburger geraak het. Die SANBI-rooilys noem die spesie, maar evalueer geen ingeburgerde spesies nie.[1]

Dit is 'n kruipende, eenjarige plant wat 10-50 cm hoog kan word. Die blare se bokant is groen en die onderkant harig en grys. Dit kom veral voor op grond wat bewerk is[2] of in hawegebiede, nywerheidsgebiede ens.[3] Die subspesie salinum wat in die westelike Verenigde State ingeburger is, kom ook in droë streke op brakgrond voor.[4]

Galery

Verwysings

Eksterne skakels

licensa
cc-by-sa-3.0
drit d'autor
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visité la sorgiss
sit compagn
wikipedia AF

Brakmisbredie: Brief Summary ( Afrikaans )

fornì da wikipedia AF

Die brakmisbredie (Oxybasis glauca) is 'n plantjie wat uit Eurasië stam, maar in groot dele van die res van die wêreld, waaronder Suid-Afrika, ingeburger geraak het. Die SANBI-rooilys noem die spesie, maar evalueer geen ingeburgerde spesies nie.

Dit is 'n kruipende, eenjarige plant wat 10-50 cm hoog kan word. Die blare se bokant is groen en die onderkant harig en grys. Dit kom veral voor op grond wat bewerk is of in hawegebiede, nywerheidsgebiede ens. Die subspesie salinum wat in die westelike Verenigde State ingeburger is, kom ook in droë streke op brakgrond voor.

licensa
cc-by-sa-3.0
drit d'autor
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visité la sorgiss
sit compagn
wikipedia AF