Die Witogie (Aplocheilichthys macrurus) is 'n varswater vis wat voorkom in die Kunenerivier. Daar is ook onbevestigde berigte dat die vissie in die Okavangorivier en die Cuanzarivier in Angola voorkom. In Engels staan dit bekend as die White-eye topminnow.
Die vissie het 'n slank lyf met die dorsale vin wat agter op die rug en kleiner as die anale vin is. Die stertvin is ietwat bolrond. Die vis is deurskynend ligbruin van kleur met donker rante op die dorsale en middellyf skubbe. Daar is ook 'n donker bruin of swart streep op die snoet en agter die oog. Die vis is wit aan die onderkant. Die skubbe net agter die kieue en bo die pektorale vinne is blouerig. Die vissie word tot 35mm lank.
Die vis leef aan die beboste kante van riviere en vloedvlaktes van die hoofrivier.
Die Witogie (Aplocheilichthys macrurus) is 'n varswater vis wat voorkom in die Kunenerivier. Daar is ook onbevestigde berigte dat die vissie in die Okavangorivier en die Cuanzarivier in Angola voorkom. In Engels staan dit bekend as die White-eye topminnow.
Aplocheilichthys macrurus Aplocheilichthys generoko animalia da. Arrainen barruko Poeciliidae familian sailkatzen da.
Aplocheilichthys macrurus Aplocheilichthys generoko animalia da. Arrainen barruko Poeciliidae familian sailkatzen da.