dcsimg

Acanthopagrus vagus ( Afrikaans )

fornì da wikipedia AF

Acanthopagrus vagus is 'n vis wat aan die ooskus van Afrika voorkom vanaf sentraal Mosambiek, suidwaarts tot by Swartvlei aan die Suid-Kaapse kus. In Engels staan die vis bekend as Wandering seabream en het tans nog nie 'n Afrikaanse naam nie.

Voorkoms

Die vis was aanvanklik verwar met Acanthopagrus berda. Die kop, lyf en vinne is silwer-wit van kleur. Die volwasse visse se anaalvin is geel en die membrane het 'n swarterige skynsel. Die boonste rand van die kieudeksel is swart en die punt van die pektoralevin is swart. Die vis word 60 cm lank en en weeg tot 3 kg.

Habitat

As gevolg van die verwarring met A. berda is daar min inligting bekend omtrent die vis. Die vis se vleis is smaakvol.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. [ UICN] (en)
  2. Peters, W. (C. H.), 1855. Uebersicht der in Mossambique beobachteten Fische. Arch. Naturgeschichte v. 21 (pts 2-3): 234-282.
  3. uBio (en)
  4. Catalogue of Life (en)

Eksterne skakel

licensa
cc-by-sa-3.0
drit d'autor
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visité la sorgiss
sit compagn
wikipedia AF

Acanthopagrus vagus: Brief Summary ( Afrikaans )