dcsimg

Getande glipvis ( Afrikaans )

fornì da wikipedia AF

Die Getande glipvis (Gazza minuta) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by Port Alfred. In Engels staan die vis bekend as Toothed soapy.

Voorkoms

Die kop en lyf van die vis is silwer en die vis is blou gelerig aan die bokant met donker oranje geel vlekke op. Die rand van die dorsale vinne is swarterig en dié van die anale en stertvinne is gelerig. Die vis word tot 18 cm groot.

Habitat

Die vis verkies die vlak kuswater om in te woon tot op dieptes van 40 m en eet bodem skaaldiere, wurms en vis. Hulle skiet kuit in dieper waters.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakels

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
licensa
cc-by-sa-3.0
drit d'autor
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visité la sorgiss
sit compagn
wikipedia AF

Getande glipvis: Brief Summary ( Afrikaans )