dcsimg

Pêrel-vlindervis ( Afrikaans )

fornì da wikipedia AF

Die Pêrel-vlindervis (Chaetodon madagaskariensis) is 'n vlindervis wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf Algoabaai. Die vissie word tot 13 cm lank en kom in koraal- en rots riwwe voor, van 10 – 70 m water. In Engels staan die vis bekend as die Pearly butterflyfish en kan in akwariums oorleef.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
licensa
cc-by-sa-3.0
drit d'autor
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visité la sorgiss
sit compagn
wikipedia AF

Pêrel-vlindervis: Brief Summary ( Afrikaans )