dcsimg

Ringstertkardinaal ( Afrikaans )

fornì da wikipedia AF

Die ringstertkardinaal (Ostorhinchus aureus) is 'n vis wat wydverspreid voorkom in die westelike Stille Oseaan en die Indiese oseaan, die Golf van Aden en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Ring-tailed cardinalfish en was voorheen geklassifiseer as Apogon aureus.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3
licensa
cc-by-sa-3.0
drit d'autor
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visité la sorgiss
sit compagn
wikipedia AF

Ringstertkardinaal: Brief Summary ( Afrikaans )