dcsimg

Skerptand-kardinaal ( Afrikaans )

fornì da wikipedia AF

Die Skerptand-kardinaal (Cheilodipterus quinquelineatus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Stille Oseean gebied, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van Mosambiek. In Engels staan die vis bekend as die Sharptooth cardinal.

Identifikasie

Die vis word tot 12 cm lank en sy lyf is liggrys net vyf nou, swart horisontale strepe op die lyf van die snoet tot by die stertvinbasis. Die stertvinbasis is geel met 'n swart kol op.

Die vis leef in vlak koraalriwwe in water way 3 tot 30m diep is. Hulle vorm klein tot groot groepe en bly naby beskutting rondswem. Hulle vreet klein vissies en skaaldiere.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

  1. Lacépède B. G. E., 1801. Histoire naturelle des poissons. Hist. Nat. Poiss. v. 3. i-lxvi + 1-558.
  2. uBio (en)
licensa
cc-by-sa-3.0
drit d'autor
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visité la sorgiss
sit compagn
wikipedia AF

Skerptand-kardinaal: Brief Summary ( Afrikaans )