dcsimg

Ruitjies-soldaat ( Afrikaans )

fornì da wikipedia AF

Die Ruitjies-soldaat (Myripristis violacea) is 'n vis wat wydverspreid voorkom in die Stille- en Indiese Oseane maar word selde gesien in Suid-Afrikaanse seewater. Die vis verkies tropiese water. In Engels staan die vis bekend as die Lattice soldier.

Identifikasie

Die vis word tot 25cm lank. Sy lyf is silwerblou en die skubbe het donker rantjies. Agter die kieu-openinge is daar 'n rooibruin streep en die rug-, anale- en stertvin het ligrooi rante. Hulle leef in beskermde, vlak koraalriwwe in water wat tot 30m diep is en kom gewoonlik in klein groepies voor. Die vis vreet snags soöplankton. Dit word selde gesien in Suid-Afrikaanse waters.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

licensa
cc-by-sa-3.0
drit d'autor
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visité la sorgiss
sit compagn
wikipedia AF

Ruitjies-soldaat: Brief Summary ( Afrikaans )