dcsimg

Streep-hengelaar ( Afrikaans )

fornì da wikipedia AF

Die Streep-hengelaar (Antennarius striatus) is 'n vis wat voorkom in die tropiese en subtropiese water van die Atlantiese Oseaan, die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika van die Rooisee tot by Knysna. In Engels staan die vis bekend as die Striped angler.

Voorkoms

Die vis het 'n tentakel aan die voorkop wat vier takkies aan het waarmee hy prooi nader lok - vandaar die eienaardige naam. Die vis se kleur kan wissel van liggeel na groen, grys, geelbruin of swart wat mekaar afwissel in vlekke; afhangend van die habitat. Daar is swart strale wat van die uitstraal. Die vis word tot 22 cm groot.

Habitat

Die vis leef in sagte bodems, seegrasbeddings, getypoele en riwwe tot op 'n diepte van 219 m. Die vis kan in akwariums oorleef maar vreet enige vis in die tenk insluitende visse van sy eie grootte.

Galery

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

licensa
cc-by-sa-3.0
drit d'autor
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visité la sorgiss
sit compagn
wikipedia AF

Streep-hengelaar: Brief Summary ( Afrikaans )