dcsimg

Gewone duikstormvoël ( Afrikaans )

fornì da wikipedia AF

Die Gewone duikstormvoël (Pelecanoides urinatrix) is 'n stormvoël en standvoël wat in die Tristangroep-eilande asook Marion- en Prins Edward-eilande leef. Hulle word moeilik onderskei van die Kleinduikstormvoël; hulle verskil net in grootte en die fatsoen van die snawel. Hulle is alleenlopers of kom in klein groepies voor. Die voël word 20 cm lank. In Engels staan die voël bekend as die Common Diving-Petrel.

Sien ook

Bron

Verwysings

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
licensa
cc-by-sa-3.0
drit d'autor
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visité la sorgiss
sit compagn
wikipedia AF

Gewone duikstormvoël: Brief Summary ( Afrikaans )