dcsimg

Oosterse stormswael ( Afrikaans )

fornì da wikipedia AF

Die Oosterse stormswael (Oceanodroma matsudairae) is 'n stormswael en 'n seldsame besoeker aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 25 cm groot en weeg 60 - 65 g met 'n vlerkspan van 52 - 58 sentimeter. Die voël broei op noordwestelike Stille Oseaan-eilande. In Engels staan die voël bekend as Matsudaira's storm-petrel. Die voël is nog net 2 keer opgeteken in Suid-Afrika.

Sien ook

Bron

Verwysings

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
licensa
cc-by-sa-3.0
drit d'autor
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visité la sorgiss
sit compagn
wikipedia AF

Oosterse stormswael: Brief Summary ( Afrikaans )