dcsimg

Geelkeelkalkoentjie ( Afrikaans )

fornì da wikipedia AF

Die Geelkeelkalkoentjie (Macronyx croceus) is 'n algemene standvoël in grasagtige savanne, oop boomveld en grasveld. Die voël is 21 cm groot en weeg 49 gram. In Engels staan die voël bekend as die Yellow-throated Longclaw.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Macronyx croceus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
licensa
cc-by-sa-3.0
drit d'autor
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visité la sorgiss
sit compagn
wikipedia AF

Geelkeelkalkoentjie: Brief Summary ( Afrikaans )