dcsimg

Suidelike geelkuifpikkewyn ( Afrikaans )

fornì da wikipedia AF

Die suidelike geelkuifpikkewyn (Eudyptes chrysocome) is 'n seevoël wat redelik seldsaam is aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 45 – 55 cm groot en weeg 2 – 3 kg. Dit het 'n kenmerkende goue kuif. In Engels staan die voël bekend as Southern rockhopper penguin.

Fotogalery

Sien ook

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Eudyptes chrysocome

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Eudyptes chrysocome". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
licensa
cc-by-sa-3.0
drit d'autor
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visité la sorgiss
sit compagn
wikipedia AF

Suidelike geelkuifpikkewyn: Brief Summary ( Afrikaans )