dcsimg

Erythrina ( Afrikaans )

fornì da wikipedia AF

Erythrina is 'n plant genus wat hoort tot die sub-familie Papilionoideae wat op sy beurt weer hoort tot die familie Fabaceae. Hierdie genus bevat die koraalbome; hulle is wydverspreid, skouspelagtig en welbekend. Die genus is gedurende die Ystertydperkboere in Suider-Afrika versprei. Al die spesies het getrifolioleerde blare en pienk tot rooi blomme. Die peule is tussen die sade saamgesnoer. Die sade is oranje tot rooi met 'n swart kol behalwe in die geval van die Aalwynkoraalboom wat 'n wit kol het.

Boom spesies

Struik spesies

Sien ook

Bronne

  1. "Erythrina L." TROPICOS. Missouri Botanical Garden. Besoek op 2009-10-24.
  2. "Genus: Erythrina L." Germplasm Resources Information Network. United States Department of Agriculture. 2007-04-01. Besoek op 2010-01-28.

Eksterne skakels

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
licensa
cc-by-sa-3.0
drit d'autor
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visité la sorgiss
sit compagn
wikipedia AF

Erythrina: Brief Summary ( Afrikaans )