Piranhas (genus Serrasalmus) is roofvisse uit Suid-Amerika wat met hul vlymskerp tande selfs groot soogdiere in 'n kort tydjie tot op die been skoonvreet. Nietemin is die meeste bloeddorstige verhale wat oor die visse vertel word, baie oordrewe. Volgens moderne bioloë vervul die piranhas 'n nuttige funksie deurdat hulle swak en siek diere uit die weg ruim en so die natuurlike visbevolking gesond hou.
Baie min visse het so 'n swak reputasie soos die klein Suid-Amerikaanse piranha (genus Serra-salmus). Ondanks sy grootte word sy roofsugtige lewenswyse duidelik in sy liggaamsbou verraai deur die geweldige kake en skerp, driehoekige tande. Die huid van die slagoffer word met die skerp punte deurboor, waarna die vlymskerp tande die vleis blitsvinnig van die been afskeur. Die inheemse Indiane gebruik die tande selfs as skêre. Die liggaam self is ook goed aangepas vir jag.
Op die kop is 'n beenkam wat as 'n rif na agter deurloop en saam met die buikkiel die vis vaartbelyn maak sodat dit vinnig deur die water kan beweeg. Tussen die rug- en die stertvin het die piranha 'n vetvin, wat by al die lede van die karpersalms (familie Characidae) voorkom en die familie van die egte karpers (familie Cyprinidae) onderskei.
Sedert die eerste Europeërs in die Amasonegebied begin reis het, word die afgryslikste verhale oor die piranhas vertel. Daar is beweer dat dit lewensgevaarlik sou wees om 'n Suid-Amerikaanse rivier oor te steek omdat die piranhas onmiddellik in skole van honderde of duisende sou aanval en die reisiger binne enkele minute tot op die been sou opvreet. Selfs ʼn oortog te perd was nie veilig nie. Volgens een vertelling is die perd by een geleentheid eenvoudig onder die ruiter weggevreet, waarna die ruiter aan die beurt gekom het.
Net die beendere van die man en die perd is stroom af gevind. Dit is egter moeilik om vas te stel in hoeverre sulke verhale waar was. Wat wel waar is, is dat 'n kapibara (die grootste knaagdier ter wêreld) van 50 kg in minder as 'n minuut tot net ʼn stapel bene gevreet is. Oor die algemeen jag piranhas meestal ander visse, waaronder soms spesiegenote. Daarom is die invoer van piranhas in 'n aantal state van die VSA en in Australië verbied uit vrees dat die ingevoerde diere uit hul akwariums losgelaat kan word en so die visbevolking skade kan aandoen.
Ondersoeke in Suid-Amerika het egter die teendeel bewys. Omdat die piranhas meestal swak en siek diere vreet, sal die visbevolking juis daarby baat vind. 'n Soortgelyke meningsverskil heers onder akwariumkenners. Volgens die klassieke siening moet die groter spesies alleen in ʼn afsonderlike akwarium gehou word, met net een vis in 'n tenk. Dit is egter al oor en oor bewys dat 'n uitgevrete piranha nie sy spesiegenote en ander visse in 'n gemengde akwarium aanval nie, veral nie as hy van jongs af in groepsverband grootgemaak is nie.
Dit is egter waar dat 'n siek vis in die akwarium opgevreet word voordat die hele akwarium aangesteek word. Waarskynlik spruit die oordrewe vrees vir piranhas uit die feit dat hulle in die natuur skielik in groot getalle verskyn en 'n prooi aanvat. Hulle word deur die reuk van bloed of deur beweging in die water aangetrek. Volgens ou verhale maak perde en honde eers op 'n bepaalde plek in die water 'n beweging voordat hulle op 'n ander plek - op ʼn veilige afstand - gaan water drink.
Hierdeur is 'n te hoë intelligensie aan perde en honde toegeskryf. Die plaaslike vissers maak egter wel van die beginsel gebruik. Hulle lok die visse met onder meer bewegende lappe, waarna hulle die visse maklik vang. Die visse dien as aanvulling vir die skamele proteïenvoorsiening van die bevolking. Daar word soms ook met 'n stok gehengel, maar dan word 'n metaalsnoer gebruik om te voorkom dat die piranhas die lyn deurbyt.
Van die 20 spesies wat as piranhas bekend staan, is hoogstens vier spesies in sekere mate gevaarlik vir die mens. Die wreedaardigste en grootste is die gewone piranha (Serrasalmus piraya). Die spesie word soms in akwariums as 'n afskuwelike voorbeeld aangehou, maar hy pas hom moeilik by ander visse aan. Hierdie spesie kom in die Rio San Francisco in Brasilië natuurlik voor. Ander aggressiewe spesies is die rooibuikpiranha of rooi piranha (Serrasalmus nattereri) en die gevlekte piranha of wit piranha (Serrasalmus rhombeus), wat ongeveer 35 cm lank kan word.
Albei kom onder meer in die Guianas en die Amasonegebied voor. Die minste gevaarlike van die vier is Serrasalmus spilopleura, bekend as die enigste spesie wat nog in gevangenskap voortgeplant het. In 'n akwarium in Chicago is gesien hoe die wyfies hul eiers versigtig op waterplante lê en dat die mannetjies sowel die eiertjies as die uitgebroeide kleintjies bewaak en beskerm.
'n Mens hoef nie vir die ander spesies bang te wees nie. In baie streke van Suid-Amerika waar die piranhas lewe, is die inheemse bevolking trouens nie bang om met hul kaal bene in die riviere te staan en visvang nie. Selfs in die riviere waar een van die vier gevaarlike spesies voorkom, is hulle dikwels banger vir sidderale as vir die piranhas.
Piranhas (genus Serrasalmus) is roofvisse uit Suid-Amerika wat met hul vlymskerp tande selfs groot soogdiere in 'n kort tydjie tot op die been skoonvreet. Nietemin is die meeste bloeddorstige verhale wat oor die visse vertel word, baie oordrewe. Volgens moderne bioloë vervul die piranhas 'n nuttige funksie deurdat hulle swak en siek diere uit die weg ruim en so die natuurlike visbevolking gesond hou.
Baie min visse het so 'n swak reputasie soos die klein Suid-Amerikaanse piranha (genus Serra-salmus). Ondanks sy grootte word sy roofsugtige lewenswyse duidelik in sy liggaamsbou verraai deur die geweldige kake en skerp, driehoekige tande. Die huid van die slagoffer word met die skerp punte deurboor, waarna die vlymskerp tande die vleis blitsvinnig van die been afskeur. Die inheemse Indiane gebruik die tande selfs as skêre. Die liggaam self is ook goed aangepas vir jag.
Op die kop is 'n beenkam wat as 'n rif na agter deurloop en saam met die buikkiel die vis vaartbelyn maak sodat dit vinnig deur die water kan beweeg. Tussen die rug- en die stertvin het die piranha 'n vetvin, wat by al die lede van die karpersalms (familie Characidae) voorkom en die familie van die egte karpers (familie Cyprinidae) onderskei.
Piranilər (lat. Serrasalmus) — Şüaüzgəclilər yarımsinfinə, Piranikimilər fəsiləsinə aid, tropiklərin şirinsulu hövzələrində yaşayan balıq cinsi.
Uzunluqları 11,4 sm-dən (Serrasalmus sanchezi) 41,5 sm qədər (rombşəkilli pirani) olur. Cənubi Amerikanın şirinsulu hövzələrində yayılmışdır.
Amazonka hövzəsində yaşayan hindular tərəfindən qida kimi istifadə edilir. Bəzi növləri akvariumda saxlanılır.
Serrasalmus cinsinə 31 növ[1] daxildir:

Serrasalmus és un gènere de peixos de la família dels caràcids i de l'ordre dels caraciformes.[2]
Serrasalmus és un gènere de peixos de la família dels caràcids i de l'ordre dels caraciformes.
Serrasalmus je rod piraní z podčeledi Serrasalminae a čeledi Tetrovití (Characidae).
Podle tohoto rodu je pojmenován českobudějovický Serrasalmus, jediný oficiální klub podvodního hokeje v ČR.
Serrasalmus je rod piraní z podčeledi Serrasalminae a čeledi Tetrovití (Characidae).
Serrasalmus ist eine zu den Piranhas gehörende Gattung in der Familie der Sägesalmler mit morphologisch unterschiedlichen, kleinen bis großen Arten.[1]
Die Gattung Serrasalmus ist in der Erscheinung der Gattung Pristobrycon ähnlich. Von den nicht zu den Piranhas gehörenden Sägesalmlern unterscheiden sich Serrasalmus Arten durch die charakteristische Bezahnung. Die scharfen, klingenartigen Zähne sitzen auf dem Ober- und Unterkiefer in einer einzelnen Reihe. Ähnlich wie bei den Gattungen Pristobrycon und Pygocentrus sind die Zähne dreieckig (insbesondere die hinteren) mit zwei oder drei Spitzen von denen eine erheblich länger als die anderen ist. Der Unterkiefer reicht bei geschlossenem Maul deutlich über den Oberkiefer hinaus.[1]
Der Körper ist silberfarben, oft rötlich orange an Wangen, Bauch und an einigen Flossen. Allerdings sind große, adulte Exemplare mehrerer Arten dunkel, meist grauschwarz bis schwarz (beispielsweise Serrasalmus gouldingi, Serrasalmus manueli oder der Schwarzer Piranha Serrasalmus rhombeus), die dunkelsten Individuen kommen in Schwarzwasser vor. Die Rückenflosse ist moderat lang, die Afterflosse lang, eine Fettflosse ist vorhanden.[1]
Serrasalmus ist die am weitesten verbreitete Gattung der Sägesalmler. Das Verbreitungsgebiet erstreckt sich über die ganze Amazonas-Orinoco-Guayana (AOG) Region mit 12 Ökoregionen sowie das Rio São Francisco und das Río de la Plata Einzugsgebiet. Dabei weisen das Amazonas Gebiet mit 17 Arten und das Orinoco Gebiet mit 8 Arten bei 4 überlappenden Arten die größte Artvielfalt auf.[1]
Viele Jungfische und einige adulte Tiere der Gattung ernähren sich von den Flossen anderer Fische. Größere Exemplare attackieren größere Fische und manchmal Säugetiere und beißen Fleischstücke aus ihnen heraus, auch Flossenteile oder ganze kleine Fische werden gefressen. Gelegentlich, wenn verfügbar, werden auch Samen und Früchte genommen. In Serrasalmus-Mägen fanden sich auch Stücke von Fröschen und Kröten, Reptilien, Vögel, Nagetieren, Krabben, Insekten und Schnecken.[1]
FishBase listet 31 Arten[2], unter anderem:
Serrasalmus ist eine zu den Piranhas gehörende Gattung in der Familie der Sägesalmler mit morphologisch unterschiedlichen, kleinen bis großen Arten.
Serrasalmus is a genus of piranhas. They are collectively known as pirambebas; the "typical" piranhas like the piraya piranha are nowadays placed in Pygocentrus. Like all piranhas, Serrasalmus are native to South America.
These fish are predatory, have sharp teeth and generally have a rhomboid shape. In some, the shape is more ovoid, particularly in old specimens. Some Serrasalmus species can exceed 20 in or 510 mm (S. manueli and S. rhombeus, according to OPEFE), placing them among the largest Serrasalmidae.
There are at least 31 recognized species in this genus:[1]
Serrasalmus is a genus of piranhas. They are collectively known as pirambebas; the "typical" piranhas like the piraya piranha are nowadays placed in Pygocentrus. Like all piranhas, Serrasalmus are native to South America.
These fish are predatory, have sharp teeth and generally have a rhomboid shape. In some, the shape is more ovoid, particularly in old specimens. Some Serrasalmus species can exceed 20 in or 510 mm (S. manueli and S. rhombeus, according to OPEFE), placing them among the largest Serrasalmidae.
El género Serrasalmus contiene una veintena de peces conocidos como palometas, pirañas y caribes, peces predadores caraciformes nativos de las aguas tropicales y subtropicales de América del Sur. Habitan aguas dulces y desembocaduras de ríos, tanto rápidas como estancadas. Son predadores oportunistas, que se alimentan de otros peces, crustáceos, insectos y pequeños reptiles, adaptándose con facilidad a diferentes entornos. No son normalmente agresivos para con organismos de mayor tamaño, pero su fuerte dentadura los hace peligrosos en circunstancias de hambre o alteración.
Según el Sistema Integrado de Información Taxonómica el género Serrasalmus tiene las siguientes especies:.[1][nota 1]
El género Serrasalmus contiene una veintena de peces conocidos como palometas, pirañas y caribes, peces predadores caraciformes nativos de las aguas tropicales y subtropicales de América del Sur. Habitan aguas dulces y desembocaduras de ríos, tanto rápidas como estancadas. Son predadores oportunistas, que se alimentan de otros peces, crustáceos, insectos y pequeños reptiles, adaptándose con facilidad a diferentes entornos. No son normalmente agresivos para con organismos de mayor tamaño, pero su fuerte dentadura los hace peligrosos en circunstancias de hambre o alteración.
Serrasalmus est un genre de poissons téléostéens de la famille des Serrasalmidae et de l'ordre des Characiformes. Le genre Serrasalmus regroupe certaines espèces de piranha. Ce sont des prédateurs ayant, entre autres caractéristiques, des dents aigües. Leur corps est rhomboïde. L'espèce type est Salmo rhombeus Linnaeus, 1766 synonyme Serrasalmus rhombeus (Linnaeus, 1766). Plusieurs espèces de ce genre sont connues pour émettre des sons[1],[2].
Selon FishBase (30 juin 2015)[3] :
Serrasalmus est un genre de poissons téléostéens de la famille des Serrasalmidae et de l'ordre des Characiformes. Le genre Serrasalmus regroupe certaines espèces de piranha. Ce sont des prédateurs ayant, entre autres caractéristiques, des dents aigües. Leur corps est rhomboïde. L'espèce type est Salmo rhombeus Linnaeus, 1766 synonyme Serrasalmus rhombeus (Linnaeus, 1766). Plusieurs espèces de ce genre sont connues pour émettre des sons,.
Serrasalmus è un genere di pesci ossei d'acqua dolce appartenenti alla famiglia Characidae i cui membri sono noti comunemente come piranha nella grafia portoghese e piraña in quella spagnola.
Le specie del genere sono diffuse nelle acque dolci del Sudamerica, con l'eccezione del Cono Sud.
L'aspetto dei Serrasalmus è tipico, con corpo molto alto, marcatamente compresso ai fianchi e dal profilo romboidale. Le mandibole sono robuste, provviste di forti denti. Le scaglie sono piccole. La livrea varia a seconda della specie, dal verde opaco con sfumature rossicce al nero, fino a toni argentati. Rapido, a dispetto della costituzione apparentemente tozza, ha muscoli potenti e può spostarsi molto velocemente.
La caratteristica più distintiva della specie è senza dubbio la bocca, simile ad una tagliola. La mascella inferiore, molto pronunciata, è armata con una fila di grandi denti triangolari, molto affilati, i cui margini coincidono perfettamente con quelli dei denti nella mascella superiore, più piccoli ma ugualmente affilati. Questa struttura, assieme ai potenti muscoli delle mascelle, rende la bocca del piranha uno strumento oltremodo efficiente, in grado di tranciare di netto e con un solo morso un boccone di carne dalla preda.
Attualmente (2012) il genere comprende 31 specie:
Serrasalmus è un genere di pesci ossei d'acqua dolce appartenenti alla famiglia Characidae i cui membri sono noti comunemente come piranha nella grafia portoghese e piraña in quella spagnola.
Serrasalmus is een geslacht van straalvinnige vissen uit de familie van de echte piranha's (Serrasalmidae).
Serrasalmus is een geslacht van straalvinnige vissen uit de familie van de echte piranha's (Serrasalmidae).
Serrasalmus – rodzaj ryb z rodziny piraniowatych (Serrasalmidae), wcześniej klasyfikowanej jako podrodzina kąsaczowatych (Characidae).
Występują w Ameryce Południowej.
Systematyka rodzaju nie została jednoznacznie ustalona. W latach 70. XX wieku zaliczano do niego wszystkie piranie (od kilkunastu do 28 gatunków). Jacques Géry (1972 i 1976) podzielił je na 5 podrodzajów, ale badania molekularne nie potwierdziły monofiletyzmu tak zdefiniowanej grupy.
Gatunki zaliczane do tego rodzaju[2]:
Gatunkiem typowym jest Salmo rhombeus (=Serrasalmus rhombeus).
Serrasalmus – rodzaj ryb z rodziny piraniowatych (Serrasalmidae), wcześniej klasyfikowanej jako podrodzina kąsaczowatych (Characidae).
Serrasalmus é um gênero de peixes da família Characidae.[1]
Serrasalmus é um gênero de peixes da família Characidae.
Serrasalmus — рід риб, що відносяться до триби Піранья підродини Серразальмових, родини Харацинових. Саме цей рід вважають "справжніми" піраньями. Зустрічаються в прісних водах Південної Америки.
Хижі риби, мають гострі зуби ромбовидної форми. Деякі види сягають 50 см (S. manueli, S. rhombeus i P. piraya), є найбільшими представниками підродини Serrasalminae.
OPEFE

Пираньи[1] (лат. Serrasalmus) — род тропических пресноводных лучепёрых рыб из подсемейства пираньевых (Serrasalminae) семейства харациновых (Characidae) или (по другой классификации) семейства пираньевых (Serrasalmidae).
Длина тела от 11,4 см (Serrasalmus sanchezi) до 41,5 см (ромбовидная пиранья). Обитают в водоёмах Южной Америки.
Употребляются в пищу индейцами сельвы. Некоторые виды содержатся в аквариумах.
Пираньи (лат. Serrasalmus) — род тропических пресноводных лучепёрых рыб из подсемейства пираньевых (Serrasalminae) семейства харациновых (Characidae) или (по другой классификации) семейства пираньевых (Serrasalmidae).
Длина тела от 11,4 см (Serrasalmus sanchezi) до 41,5 см (ромбовидная пиранья). Обитают в водоёмах Южной Америки.
Употребляются в пищу индейцами сельвы. Некоторые виды содержатся в аквариумах.