Johnston se lampogie (Aplocheilichthys johnstoni) is 'n varswatervis wat voorkom in die Okavangorivier, die Zambezirivier, Pungwerivier, Busirivier, Limpoporivier, opvanggebied van die Malawimeer en die Rukwameer. In Engels staan dit bekend as Johnston's topminnow.
Die vissie het 'n lang, skraal lyf met die dorsale vin agter op die rug en die stertvin is bolrond. Die mannetjies is meer kleurryk as die wyfies en is deurskynend geel van kleur en die skubbe het 'n ligte silwer-blou skynsel op. Daar is ook swart rante op die dorsale-, stert- en anale vinne. Daar is soms 'n blou skynsel op die boonste helfte van die kieu-deksel. Die oë se irisse is silwer blou. Die vissie word tot 50 mm lank.
Die vissie leef in beskermende water waar volop plantegroei is, ook in vlak water van stil riviere, vloedvlaktes en moerasse. Hulle leef in skole saam naby die oppevlakte en vreet ongewerweldes soos muskiet larwes. Die wyfie se eiers klou aan die plantegroei vas. Wanneer voedsel volop is paar die visse feitlik daagliks.
Johnston se lampogie (Aplocheilichthys johnstoni) is 'n varswatervis wat voorkom in die Okavangorivier, die Zambezirivier, Pungwerivier, Busirivier, Limpoporivier, opvanggebied van die Malawimeer en die Rukwameer. In Engels staan dit bekend as Johnston's topminnow.
Aplocheilichthys johnstoni és una espècie de peix pertanyent a la família dels pecílids.[4]
Fa la posta adherint els ous a la vegetació.[5]
Menja petits invertebrats (com ara, larves de mosquits i Daphnia).[5]
És un peix d'aigua dolça, bentopelàgic i de clima tropical (18°C-26°C; 10°S-28°S).[5][8]
Es troba a Àfrica: Malawi, Tanzània, Zàmbia, Moçambic, Angola, Namíbia, Botswana, Zimbabwe, Sud-àfrica i la República Democràtica del Congo.[5][9][10][11][12][13][14][15][16][17][18][19][20][21][22][23][24][25][26][27][28]
No s'adapta bé a viure dins d'un aquari.[29]
El seu hàbitat està amenaçat per la sedimentació que té lloc en els rius i rierols on viu. A més, és una espècie cotitzada en aquariofília, per la qual cosa podria patir de sobrepesca.[30]
És inofensiu per als humans.[5]
Aplocheilichthys johnstoni Aplocheilichthys generoko animalia da. Arrainen barruko Poeciliidae familian sailkatzen da.
Aplocheilichthys johnstoni Aplocheilichthys generoko animalia da. Arrainen barruko Poeciliidae familian sailkatzen da.
Aplocheilichthys johnstoni is een straalvinnige vissensoort uit de familie van de levendbarende tandkarpers (Poeciliidae).[1] De wetenschappelijke naam van de soort is voor het eerst geldig gepubliceerd in 1894 door Günther.
Bronnen, noten en/of referenties