dcsimg

Gryskopspeg ( Afrikaans )

fornì da wikipedia AF

Die Gryskopspeg (Dendropicos griseocephalus) is 'n algemene standvoël in digte boomveld en woud; dikwels in klein woudkolle en naby woudrande. Die voël is 17 – 19 cm groot en weeg 40 - 50 gram. In Engels staan die voël bekend as die Olive Woodpecker.

Verspreiding en leefgebied

Hierdie voëls kom in suidelike en suid-sentraal Afrika voor en het 3 subspesies:[1]

  • Dendropicos griseocephalus ruwenzori: van Angola tot sentraal Tanzanië suidelik tot Zimbabwe en Namibië.
  • Dendropicos griseocephalus kilimensis: noordelike en oostelike Tanzanië.
  • Dendropicos griseocephalus griseocephalus: van suidelike Mosambiek tot Suid-Afrika.

Sien ook

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Dendropicos griseocephalus

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Dendropicos griseocephalus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
licensa
cc-by-sa-3.0
drit d'autor
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visité la sorgiss
sit compagn
wikipedia AF

Gryskopspeg: Brief Summary ( Afrikaans )