Die Grootswartvlerkkiewiet (Vanellus melanopterus) is 'n skaars standvoël en plaaslike trekvoël in grasveldhabitatte. Die voël kom voor aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika en die onmiddellike binneland. Die voël is 26 – 28 cm groot en weeg 150 - 200 gram met 'n vlerkspan van 78 cm. In Engels staan die voël bekend as Black-winged Lapwing.