Die Europese perdeby (Polistes dominula) is 'n perdeby wat inheems aan Europa, maar 'n indringerspesie in Suid-Afrika en Noord-Amerika is.
Die Europese perdeby het 'n geel-en-swart lyf en die antennas is oranje. Die pote word nie ingetrek tydens vlug nie; dus hang dit onder sy lyf.