dcsimg

Laeveldvy ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Laeveldvy (Ficus stuhlmannii) is 'n boom en deel van die wurgvye. Die boom ontkiem op 'n gasheerboom hoog bokant die grond en stuur dan fyn wortels af grond toe. Die wortels word algaande sterker en verwurg uiteindelik die gasheerboom. Die blare het 'n opvallende netwerk van are en klein harige vruggies.

 src=
Vrugte

Sien ook

Bronne

Eksterne skakels

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Laeveldvy: Brief Summary ( Afrikaans )

 src= Vrugte
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF