dcsimg
Image of Steentje seabream
Creatures » » Animal » » Vertebrates » » Ray Finned Fishes » » Porgies »

Steentje Seabream

Spondyliosoma emarginatum (Valenciennes 1830)

Steentjie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die steentjie (Spondyliosoma emarginatum) is 'n vis wat voorkom vanaf Langebaan tot by die Transkei in Suid-Afrika. Wanneer die vissie nog klein is staan dit bekend as die bloukopsteentjie in die Kaap.

Voorkoms

Die steenjie is 'n klein vissie wat nooit meer as 0.5 kg swaar word nie. Hulle het 'n langerige lyf met 'n skerp snoet. Die boonste kant van die vis is bruinerig tot staalblou terwyl die onderste kant van die liggaam baie ligter is. Die stert is gevurk. Pasgevange steentjies het sewe vertikale strepe langs die kante. Daar is 'n prominente horisontale lyn op die kante van die vis wat uitstaan.

Habitat en gewoontes

 src=
Die seekarper is 'n susterspesie wat van die Namibiese noordkus tot in noord-Atlantiese waters aangetref word.

Die vissies kom in groot skole voor aan die bokant van riwwe. Hulle eet graag rooiaas, klein krappe en die vleis van dooie visse.

Die vissie is gewild onder die hengelaars om as aas gebruik te word vir kabeljou, geelbek en elwe.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Steentjie: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die steentjie (Spondyliosoma emarginatum) is 'n vis wat voorkom vanaf Langebaan tot by die Transkei in Suid-Afrika. Wanneer die vissie nog klein is staan dit bekend as die bloukopsteentjie in die Kaap.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF