Die Groot-hammerkophaai (Sphyrna mokarran) kom wêreldwyd in tropiese waters voor. In Suider-Afrika kom die haai aan die ooskus voor, suid tot by KwaZulu-Natal. Die haai kan tot 6 m lank word en staan in Engels bekend as die Great hammerhead.