Die Manketti (Schinziophyton rautanenii) is 'n groot, bladwisselende boom wat 6 – 15 m hoog kan raak. Dit het handvormige saamgestelde blare. Die neute is eetbaar en gesog.
Die boom kom in bosveld vanaf die Caprivi tot in Zimbabwe en die noorde van die Kalahari voor.