dcsimg

Swartband-koningvis ( африканс )

добавил wikipedia AF

Die Swartband-koningvis (Seriolina nigrofasciata) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Sri Lanka tot by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Blackbanded kingfish.

Voorkoms

Die volwasse vis is donker blou-grys aan die bokant en silwer aan die onderkant. Die stert- en die maagvinne is geelbruin tot swart en die dorsalevin is swart. Die onvolwasse visse is silwer met 5-7 skuinsstrepe of vlekke op die boonste helfte van die lyf. Die maagvinne is swart en daar is 'n swart vlek op die lobbe van die stertvin.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

Verwysings

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
лиценца
cc-by-sa-3.0
авторски права
Wikipedia skrywers en redakteurs
изворно
посети извор
соработничко мреж. место
wikipedia AF

Swartband-koningvis: Brief Summary ( африканс )