dcsimg

Sillaginidae ( afrikaans )

fourni par wikipedia AF

Die Sillagos (Sillaginidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is drie genera met een en dertig spesies wat hoort tot dié familie en drie van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke

Die liggaam is lank en bedek met klein skubbe en het twee dorsale vinne. Die familie se grootte wissel van 15 – 36 cm.

Genus

Die volgende genus en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Sillago

Sien ook

Bron

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
licence
cc-by-sa-3.0
droit d’auteur
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visiter la source
site partenaire
wikipedia AF

Sillaginidae: Brief Summary ( afrikaans )